Op 19 September 2024 het HIKMICRO sy langverwagte Stellar 3.0- en Thunder 3.0-modelle bekendgestel, wat ’n nuwe standaard in ...
Ek dink nie dit is wys om kinders te jonk aan tegnologie bloot te stel nie, en veral nie om vir hulle ’n foon te koop nie.
Onlangs het die Italiaanse premier Giorgia Meloni op sosiale media haar tevredenheid gedeel tydens 'n ontmoeting met Elon ...
Ontdek die besonderhede van die ondersoek na 'n netwerk van kuberspioene en hul skakels met die Eerste Minister se kantoor.
Minister van Kommunikasie en Digitale Tegnologie, Solly Malatsi, wil wegdoen met Suid-Afrika se noodreaksiestelsel deur 112 die land se ...
Ná 24 jaar by Laerskool Rapportryer en 42 jaar in die onderwys, neem leerders en personeel afskeid van geliefde juffrou ...
Dit is Klerksdorp se voorste geleentheid vir professionele persone in die industriële en tegnologie sektore! Mid-Morning Magic met Yolanda Maartens sal Woensdag, 6 November, vanaf 09:00 to 12:00 vanaf ...
Wens jy jy kon verseker dat jou ongebore kind ’n hoër-as-gemiddelde IK het? Wel, blykbaar kan jy nou, met behulp van ...
“Kommunikasie is die eerste ding wat jy doen wanneer ’n ramp tref.”Só het Brad Partridge van die Internasionale Telekommunikasie Unie (ITU) onlangs gesê tydens ...
Vance het op sy beurt vir Trump geprys en gesê sy herkiesing is die groot politieke comeback in die Amerikaanse geskiedenis, berig die BBC. Die Republikeine het ook beheer oor die Amerikaanse senaat ...
Volgens hom gaan dit tussen R70 en R80 miljoen kos. "VAR is baie belangrik om te hê. "Ek het verneem Marokko, Algerië en Tunisië spog reeds met die tegnologie," het McKenzie gesê. Crunch time vir ...