Gehoor is een van ons belangrikste sintuie. Dit ’n integrale deel van hoe ons die wêreld om ons navigeer en ervaar.
Die Eye Surface Profiler is ’n baanbrekende hulpmiddel wat ’n nuwe era in oogtopografie inlui. Dié tegnologie is veral nuttig ...
Mashatile was die afgelope Saterdag ’n gasspreker in Tzaneen, Limpopo, toe hy skielik duiselig geword en inmekaargesak het ...
Die vier dae lange NAMPO Kaap, wat deur Graan SA in samewerking met Bredasdorp Park NPC van 11 tot 14 September 2024 ...
Vercelli, 18 September. (Adnkronos/Labitalia) - Vanaf vandag maak Amazon amptelik die deure van die Europese bedryfsinnovasielaboratorium in Vercelli oop met gratis begeleide toere aan die publiek: ku ...
In vandag se wêreld speel internasionale geleenthede ’n toenemend belangrike rol in die ontwikkeling van jong Suid-Afrikaanse ...
Tussen die honderde blikkieskos was daar ook bederfblikkies met ingelegte vrugte en iets soet om die ontvangers mee te bederf.
Opvoedkundiges Daniele Novara en Alberto Pellai het 'n petisie op Change.org geloods om minderjariges se toegang tot selfone ...
Foto: Verskaf/Ligbron Ligbron Akademie vir Tegnologie het onlangs sy nuwe leiers vir 2025 aangekondig. Hierdie gr. 11 leerlinge het hulself reeds om verskeie gebiede bewys as leerlinge met uitstekende ...
The pursuit of greatness without boundaries by the North-West University (NWU) has just had an innovative technological boost ...
Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur, Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die DaVinci-sakeskool gesels oor die nuwe iPhone 16.
Augetto Graig in Chongqing – Uit die oogput van ’n Namibiër wat vir die eerste keer uit Afrika reis, is die aankoms by Chongqing in die hart van China niks minder ...