Mariska van der Merwe sê sy is bereid om ’n beloning te betaal vir die persoon wat hul vriendelike worshond/maltese poedel kruising kan terugbesorg. Hulle het vir Vlooi gevat na Doggy Dash (’n huurder ...